Ironies dat daar so baie is wat die Christen Geloof probeer vernietig terwyl dit meer as ooit besig is om te ontplof in lande soos China, Afrika en selfs in die Midde Ooste.
Miskien word die betekenis van GELOOF nie verstaan nie.
Reeds in die Begin van Alles het die mens 'n Almagtige nodig gehad en gesoek. Die Son, 'n Ster, 'n Berg ens was toe aanvaarbaar as die onbeskryflike, onbekende Almagtige wat hy nodig gehad het om Lewe te verstaan. So het Gelowe op verskillende maniere ontstaan en ook ons Christene het dit gevind in die God van Abraham, Isak en Jakob. Hierdie geloof het gegroei tot een van die grootste van alle gelowe en is nog steed besig om te groei.
Voortvloeiend uit die geloof is liefde vir almal en alles; universiële waardes van menswaardigheid wat weerspieël word in omgee vir die natuur, diere en verhoudings tussen kulture.
Die toekoms hiervan lê by ons kinders en daarom is dit nodig om dit in ons opvoedingstaak ook by skole toe te pas. (Al daaraan gedink dat kinders ook soms tuis verbied word om Bybel te lees en dus dan geen godsdiens onderrig kry nie. Daar moet gesorg word dat ook hùlle aan 'n geloof bekend gestel word). Slegs 5 minute van gebed of miskien 'n kwartier, halfuur van Bybel-/Koran - lees in skole is nodig om hulle daarvan bewus te maak. Is dit werklik te veel gevra? ! Dus, laat Godsdienste in skole toe.
Bos-Otter - 2 years ago
Daar is 10 hemele en aardes. Die Bybel se die eerste hemel en aarde het verby gegaan. In Jesaja se dit "My eeste volk Egipte, dan Asirie en MY erfdeel, Israel. daar is een meteoriet in Mexico, en een in Vredefortkoepel. Die vuurrooi draak uit die hemelruim, wat 'n derde van die hemelruim saamsleep, waar die stert ten die aarde vasslaan, en dit uit sy wentelbaan slaan, kyk ook wat se Sagaria Zitchen van die Semetriese geskrifte, dat as dit gebeur, sal 'n derde op die aarde onmiddelik dood wees, en die ander derde in 'n baie kort tydjie, soos in maande sal doodgaan.
In die begin was die aarde woes en leeg, die ALMAGTIGE SKEPPER het die mens gemaak na SY beeld.
Kain moes weg, en die het toe gese, maar hulle gaan my doodmaak daarbuite!!!!Wie gaan hom doodmaak?? dis die basters , die ander derde wat oorgebly het van die Egiptenare, en die Assiriers. Daarom is die ideaal om 'n rein skoon ras te bly. aangesien die ALMAGTIGE SKEPPER herhaaldelik vermaan om nie die ander volke se kulture, ens aan te neem nie.
Jy mag ook nie jou dogters vir hulle seuns gee nie, en ook nie van hulle dogters vir jou seuns neem nie"
Die ALMAGTIGE SKEPPER het die Israeliete onder die ballingskap van die basters in Egipte gesit vir 400 jaar, omdat hulle nie die gebooie en wette ens onderhou het nie. maar die ALMAGTIGE SKEPPER het hulle weer verlos om hulle uit te lei onder die verdrukkers.
Die Israeliete het weer gesondig, en Die ALMAGTIGE SKEPPER het daardie hele generasie eers laat doodgaan in die woestyn voordat hulle die land Kanaan kon ingaan.
Die planeet wat elke 3500 jaar tussen die son en die aarde deurkom teen sowat amper 'n miljoen km per uur, en wat 'n derde van die meteoriete van hierdie hemelruim saam sleep, is al vanaf 1984 gesien, in die afgelope 6 jaar is dit baie op die nuus, nou daardie planeet waarop die gevalle engele geplaas is, kom tussen sie aarde en son deur, in die teenoorgestelde kant as wat die son en die aarde draai. Dit gaan die aarde in 'n heeltemal ander hemelruim inslaan, en dis wanneer die aarde weer woes en leeg gaan wees, dan sal die ALMAGTIGE SKEPPER weer 'n nuwe nasie bou, en sien of hulle HOM gaan volg, en of hulle die reels gaan volg.
Die mense het gebaster met diere, die gevalle engele het gemeenskap gehad met die vrou, daarom het die sonvloed gekom, om al daardie misbaksels uit te wis, die gemeenskap tussen die gevalle engele en die vrou, het REUSE voort gebring, hulle, die reuse, wat dinosourusse was, is met die sonvloed uit gewis. Prof Walter veitz bewys dit vir ons.
hy weet nie hoekom hy dit bewys nie, maar hy doen.
In 1532 kom die KERK, en stig 'n kerk in opdrag van die pous. die geloof is christene, JESUITTE, spesifiek om intergrasie te beworder, lees jou bewoording van jou Strongs. JESUITTE
Min of meer dieselfde tyd as wat die vrymesselaars ontstaan het.
Hulle fabriseer 'n boek, en noem dit die nuwe testament, en kom verlei on mense met allerhande stories en feeste, want dit veroorsaak dat die mense glo die wette het verby gegaan, want jesus maak jou vry, wat vals is.
die jesus storie is 'n geval waar hulle die gefabriseerde jesus gebruik om die jesus-orde in te bring, maar dit het dan die Melgizedek orde kom vervang, en Melgizedek was die HOOGSTE PRIESTER wat OOIT die aarde bewandel. Ek is nou moeg, ek tik te stadig, en ek gaan nou eers slaaap! Nag Ek praat weer sometime!