Dink jy selfbeskikking vir Afrikaners is ‘n goeie idee?

2 Comments

  • Jean Kriek - 9 years ago

    Selfbestuur, Selfbestaan en Selfbeskikking! Ons as jeug is moeg vir die rasse deskriminasie, die BEE, die Affirmative action, die Naspers koerante wat ons jeug saam die ANC aftakel sodat ons kama moet skaam wees vir ons geskiedenis. Basta met julle almal, julle kan bly en brand saam die res van SA! Ons vat van vandag af ons toekoms in ons eie hande, ons skole, ons universiteite, ons organisasies, ons grond en ons mense. Julle het gestamp en gedruk en ons moes pad gee, tot hier toe... en nie verder nie!

  • Hennie Smook - 9 years ago

    Daars natuurlik nog heelwat detail wat bepaal moet word. In beginsel is selfbeskikking die enigste werkbare alternatief teenoor die huidige reeds mislukte bestel.

Leave a Comment

0/4000 chars


Submit Comment